News / Media
Read our latest articles and view past auction results
Ways and means to sell your property
There are several options when considering the sale of your property: 1. Auction. Current circumstances suggest that this will most probably be done online rather than on-site in the future. Here bidders are aware of the competitive bids and can out-bid each other...
Droogtehulp in die Klein Karoo
Graag sê ons dankie aan elke persoon wat items vir die omgee-pakkies vir 'n boervrou en 'n plaaswerker geskenk het. Veral ook aan die van Rensburgs Veilings-span wat so mildelik deelgeneem het aan hierdie projek. Met almal se bydraes kon ons bykans 50 geskenkpakkies...
Oud-Kwagga afslaers bedrywig by Outeniqua Hoërskool Duiwe Wedvlug Veiling
Ons afslaers en toevallig ook Oud-Kwaggas, Louis van Rensburg en Daniel van Schalkwyk, het behoorlike vermaak verskaf by die eerste Duiwe Wedvlug Veiling aangebied deur Outeniqua Hoërskool vroeër die maand. Die veiling is in 'n goeie en gesellige gees aangebied en die...
Outeniqualand Boerevereniging veiling bring boere bymekaar
Gesprekke oor die droogte is so algemeen soos rugby-praat om 'n braaivleis vuur. Ons nasie, veral die wat naby die grond leef, word daagliks in die gesig gestaar met foto's, boodskappe en noodkrete van familie en vriende wat direk geraak word. Dit is met dankbaarheid...
Fundraising auction for George Pre-Primary School
It was our absolute pleasure to assist the teachers and parents of George Pre-Primary during their annual fête by conducting the fundraising auction. A clear hit on auction was the BMW X6 Ride-On kiddies' car!
Strangest things sold on auction?
Adding some fun to auctioneering As auctioneers we get asked many questions, but the three most common questions are Q: "What is the strangest thing that you have sold on auction?" A: "A box full of used wigs and toupées" Q: "What do you sell on auction?" A:...
Mid-year property auctions’ results
The first six months of 2019 have come and gone. By the end of July, van Rensburgs Auctions would have conducted 21 auctions for 2019, with 11 of those auctions being properties in the Southern Cape. Considering the negative sentiment and concern amongst South...
Industriele persele & nismark toerusting vir vrugtebedryf onder die hamer
Op Woensdag 12 Junie om 11:00 sal van Rensburgs twee industriële eiendomme en ‘n groot aantal vrugte droëry-toerusting in Dysselsdorp in die Klein Karoo opveil. Die besigheid, bekend as Dysselsdorp Vrugte Droëry, staak ‘n gedeelte van die bedrywighede. Die twee...
Auction of 31-year old business no easy task
Mega furniture auctions create a mega hype When an auctioneering firm receives an instruction to sell over 1000 assets with a strict deadline over December, nothing is easy about it. When the business has a history of 31 years, as one of the biggest family-run pine...
Heroldsbaai bly ‘n gesogte keuse vir ‘n veiling
2 Huise onder een dak te kry! Heroldsbaai bly ‘n gesogte keuse. Op Vrydag, 21 Desember om 10:00 vm behartig van Rensburgs Veilings die veiling van ‘n strandhuis in die gesogte Suid Kaapse vakansiedorp van Heroldsbaai. Heroldsbaai staan bekend vir sy astronomiese...
Strandeiendom met spog ligging in Buffelsbaai onder die hamer
‘n Spoghuis in die gesogte Suid Kaapse vakansiedorp van Buffelsbaai word op Vrydag, 28 Desember om 12:00 deur Van Rensburgs Veilings verkoop. Sedert 2012 is hierdie die derde eiendom aan Buffelsbaai se Goue Myl wat deur die Afslaers opgeveil word. Daar is slegs ‘n...
Klein aanleg konstruksiemasjinerie onder die hamer
Bouers, konstruksiemaatskappye tot boere kan Woensdag die 19de September nader staan vir ‘n groot veiling aanbieding van klein aanleg konstruksiemasjienerie wat onder meer insluit 7500 stukke steierwerk en bekisting , elektriesemasjinerie, selfaangedrewe...
Veiling van antieke stukke by Van Rensburgs bied waarde vir geld
Versamelaars van antieke meubels kan die datum 30 Mei 2018 om 10:00 in hul dagboek merk. Van Rensburgs Veilings hou ‘n groot antieke veiling by hul persele te Saffiersingel, Tamsui Industria in George. Die mooiste Kaapse, geelhout, Africana en oregon kothuis meubels...
Commercial and Business property market alive and well in George CBD
Van Rensburgs Properties recently concluded sales transactions of two business properties in the CBD of George, with a total selling price of R20 000 000. The properties consisted of mixed tenanted buildings that offered competitive rental income and attractive...
Van Rensburgs laat die hamer val teen die hoogste pryse
Beleggers in die Suid Kaapse eiendomsmark glimlag nou al breed vir ‘n geruime tyd, en hierdie gerusstelling is weereens beaam tydens ‘n veiling van vier uiteenlopende George eiendomme gehou op Donderdag, 7 Junie 2018. 37 belangstellende kopers geregistreer om aan die...