Graag sê ons dankie aan elke persoon wat items vir die omgee-pakkies vir ‘n boervrou en ‘n plaaswerker geskenk het. Veral ook aan die van Rensburgs Veilings-span wat so mildelik deelgeneem het aan hierdie projek.

Met almal se bydraes kon ons bykans 50 geskenkpakkies sowel as ‘n waentjievrag gevul met vars groente aan ons bure in die Oudtshoorn / de Rust omgewing skenk.

Ons dink aan en bid vir die wat swaarkry in hierdie uitmergelende droogte.

Pin It on Pinterest

Share This

News / Media

Read our latest articles and view past auction results/stats
X