by w@vanrensburgsauctions.co.za | Jul 17, 2019 | News
The first six months of 2019 have come and gone. By the end of July, van Rensburgs Auctions would have conducted 21 auctions for 2019, with 11 of those auctions being properties in the Southern Cape. Considering the negative sentiment and concern amongst South...
by w@vanrensburgsauctions.co.za | May 28, 2019 | News
Op Woensdag 12 Junie om 11:00 sal van Rensburgs twee industriële eiendomme en ‘n groot aantal vrugte droëry-toerusting in Dysselsdorp in die Klein Karoo opveil. Die besigheid, bekend as Dysselsdorp Vrugte Droëry, staak ‘n gedeelte van die bedrywighede. Die twee...
by w@vanrensburgsauctions.co.za | Jan 16, 2019 | News
Mega furniture auctions create a mega hype When an auctioneering firm receives an instruction to sell over 1000 assets with a strict deadline over December, nothing is easy about it. When the business has a history of 31 years, as one of the biggest family-run pine...
by lize@vanrensburgsauctions.co.za | Dec 14, 2018 | News
2 Huise onder een dak te kry! Heroldsbaai bly ‘n gesogte keuse. Op Vrydag, 21 Desember om 10:00 vm behartig van Rensburgs Veilings die veiling van ‘n strandhuis in die gesogte Suid Kaapse vakansiedorp van Heroldsbaai. Heroldsbaai staan bekend vir sy astronomiese...
by lize@vanrensburgsauctions.co.za | Dec 14, 2018 | News
‘n Spoghuis in die gesogte Suid Kaapse vakansiedorp van Buffelsbaai word op Vrydag, 28 Desember om 12:00 deur Van Rensburgs Veilings verkoop. Sedert 2012 is hierdie die derde eiendom aan Buffelsbaai se Goue Myl wat deur die Afslaers opgeveil word. Daar is slegs ‘n...
by Cinnapanel | Sep 13, 2018 | News
Bouers, konstruksiemaatskappye tot boere kan Woensdag die 19de September nader staan vir ‘n groot veiling aanbieding van klein aanleg konstruksiemasjienerie wat onder meer insluit 7500 stukke steierwerk en bekisting , elektriesemasjinerie, selfaangedrewe toerusting,...