by w@vanrensburgsauctions.co.za | Oct 21, 2019 | News
Ons afslaers en toevallig ook Oud-Kwaggas, Louis van Rensburg en Daniel van Schalkwyk, het behoorlike vermaak verskaf by die eerste Duiwe Wedvlug Veiling aangebied deur Outeniqua Hoërskool vroeër die maand. Die veiling is in ‘n goeie en gesellige gees aangebied...