WOONHUIS MET WOONSTEL, DANABAAI

18dec1:00 pmWOONHUIS MET WOONSTEL, DANABAAIVERKOOP!

Event Details

SOLD! This property fetched R1 710 000 + Commission on auction.

In opdrag van die Bestorwe Boedel Eksekuteurs, verkoop ons die volgende per OPENBARE VEILING

WOONHUIS MET WOONSTEL EN ‘N PUIK LIGGING IN DANABAAI.

Datum: Vrydag,18 Desember 2020

Tyd: 13:00

Plek: Proteastraat 20, Danabaai

Navrae: Ann 082 927 1373 | 044 878 2877

SAMESTELLING
• Grootte van woonhuis: ± 192 m²,  op erf van 1090m²

VERBETERINGE BESTAAN UIT
Dubbelverdieping Nutec woning.
Boonste verdieping:
• Kombuis
• Ruim leefeara wat oopmaak op ‘n dek
• Slaapkamer
• Badkamer (stort, wasbak, toilet)
• Hoofslaapkamer (bad, wasbak, toilet)
* Slaapkamers loop uit op dek

Grondvloer / woonstel met aparte toegang:
– Klein kombuis met oond
– Leefarea
– En-suite badkamer

Ander:
5000L water tenk

MUNISIPALE & ANDER INFORMASIE
• Belasting: ± R 380 p/m
• Munisipale Waardasie: R 1 288 800

VERKOOPSVOORWAARDES OPGESOM
• 10% deposito op die koopprys betaalbaar deur die koper op die dag van die veiling.
• 6% + BTW Afslaerskommissie deur koper betaalbaar.
• Besit teen registrasie van transport.
• Periode vir verdere aanbiedinge sluit om 12:00 op 21 Desember 2020. Die Verkoper behou die reg om die aanbod enige tyd tydens hierdie periode te aanvaar of van die hand te wys.
• Geen agterstallige kostes betaalbaar nie.

NAVRAE

  • Ann Spies: 044-878-2877 | 082 927 1373
  • Besigtiging per afspraak

Time

December 18, 2020 1:00 pm(GMT+00:00)

Get Directions

Reset password

Enter your email address and we will send you a link to change your password.

Get started with your account

to save your favourite homes and more

Sign up with email

Get started with your account

to save your favourite homes and more

By clicking the «SIGN UP» button you agree to the Terms of Use and Privacy Policy
Powered by Estatik