december, 2018

18dec2:00 pm3-SLAAPKAMER WOONHUIS MET RUIM WOONSTEL, GOURITSMONDModern met outydse karakter, net twee blokke van die strand

Event Details

3 SLAAPKAMER WOONHUIS MET RUIM WOONSTEL, GOURITSMOND

Highest offer on auction day:  R1.5m

Contact Ann @ 082 927 1373 to make a higher offer.

Datum: Dinsdag, 18 Desember @ 14:00

Plek: By die perseel, Retiefstraat 12, Gouritsmond

Besigtiging: Per afspraak

Navrae: 044-8782877 | 082 927 1373 (Ann) | ann {@} vanrensburgsauctions.co.za

EIENDOMBESONDERHEDE:

Erf grootte: 782m²

Belastings: R768 p/m

3 Slaapkamers

2 Badkamers

Oopplan kombuis met opwaskamer en waskamer

Leefarea + kroeg area wat uitloop op patio met braai.

Dubbelverdieping woonstel (met aparte ingang) bestaande uit:

3 Slaapkamers

2 Badkamers

Garage

Voorwaardes | Veilingreëls

Kliek op skakel hieronder om Verkoopsvoorwaaardes te lees:

P228 OTP PARADISE 157 TRUST

10% Deposito betaalbaar deur die koper op die dag van die veiling
9% (BTW ingesluit) afslaerskommissie betaalbaar deur die koper op die dag van die veiling
Hereregte betaalbaar op koopprys
Besit teen registrasie van transport
Periode vir hoër aanbiedinge sal binnekort bevestig word. Die Verkoper behou wel die reg om die aanbod enige tyd tydens die periode te aanvaar of van die hand te wys.
Die koper moet binne 30 dae van aanvaarding waarborge lewer vir die balans van die koopprys.
Die koper betaal alle koste ten opsigte van die gee en neem van oordrag (Oordragkoste)
Besit teen registrasie van transport
Geen agterstallige kostes betaalbaar deur die koper nie
Die hoogste bieer is gebonde aan sy/haar bod tot en met – datim sal bevestig word
‘n Bod wat gemaak is kan nie ontrek word nie.
Die eiendom word verkoop onderworpe aan die goedkeuring van die verkoper.
Die veiling word gehou met die reg om te bie namens die eienaar of afslaers, in welke geval die eienaar of afslaer, of enige persoon namens die eienaar of afslaer, aan die veiling mag deelneem.
Die afslaers behou die reg om enige persoon tot die perseel toegang te wyer
Die veiling word gehou in terme van Art (4) van die Gebruikers Beskermings Wet, wat Art 55 & 56 uitstluit.
FICA dokumente nodig vir registrasie (ID en bewys van woonadres)

Time

(Tuesday) 2:00 pm

Location

Gouritsmond woonhuis veiling

Retiefstraat 12

Pin It on Pinterest

Share This
X